Krap trek toe skielik sy neus op vir dit wat die see hom bied en gaan soek sy kos op land. Maar voor hý kos kan kry, kry Jakkals hóm, en vreet hom op. Net voor hy sterf besef Krap egter dat dit sy verdiende loën is, as hy sê:“Ek is tog ‘n seedier! Wat het ek nou op land verloor; wat anders as my dood, het ek op land loop soek?